| GYPSEY
ROYALE KARAVAAN 94/95 model, Puik toestand met alle bybehore. R40 000.00 Skakel (016)982 3506 of 082 577 2687 ![]() |
1997 NISSAN CHAMP Bakkie Wit en in uitstekende toestand. Slegs 22 000 km. Seiltjie ingesluit. R38 000 Skakel Lourens (016) 982 3506 082 577 2687 |
| UNO
FIRE 1995, Wit, baie goeie radio/bandspeler asook 'n "loower" en ook spesiale wieldoppe. Motor is in 'n puik toestand. R25 000.00 Skakel Mev van Waalen (016) 933 0911 |